Biltong & Dried Fruit  /  Biltong & Droë Vrugte
 
Stilbaai Biltong en Droëwors word vervaardig deur 'n oud-Suidwester, op die eg tradisionele Suidwes manier, van net die beste vleis af.  Kyk, Suidwesters is erg oor hulle vleis!!  Kyk uit vir Stilbaai Biltong en Droëwors se volgende produkte:
•  Droëwors                                         •  Kudu Stix
•  Bees Biltong                                    •  Biltong Stix
•  Volstruis                                          •  Chilli Stix
•  Biltong Chips

35 Orchid Drive Stilbaai • Tel: (028) 7542040 • stilbaai.biltong.fruit@suidkaap.com

Vyf van die Gunsteling produkte ... Lekker in Happiegrootte verpak!
Trail Mix, Pastille Squares, Biltong Chips en Droëwors!
35 Orchid Drive Stilbaai • Tel: (028) 7542040 • stilbaai.biltong.fruit@suidkaap.com

Die Droëvrugte word slegs vanuit die beste privaat leweraars verkry, en die smaak is onge-ewenaar. Baie bekend en gelief is die Diabetiese Happies, min plekke sorg regtig vir diabete.  Maar Stilbaai Droëvrugte gee om vir sy kliente en probeer so wye reeks moontlik aanhou om almal se smake te bevredig.  Die reeks bestaan uit:

•  Trail Mix (gemengde sade/vrugte/neute) 
•  Health Snax (gemengde sade / vrugte)  
•  Sugar Cubes                                       
•  Sugar Fruit Fingers                              
•  Diabetic Delights                                                             
•  Tropical Sugar Cubes                                                
•  Tropical Nibbles                                  
•  Pastille Squares

Stilbaai Biltong en Droëwors /  Stilbaai Droëvrugte en Neute se produkte is verkrygbaar in 'n groot verskeidenheid winkels bv. Spar, Het Deegmeisie, Vulstasie winkels en menigte meer! Aflewering enige dorp in die Suidkaap, met verskeie winkels in Riversdal, Albertina, Mosselbaai en George wat reeds voorsien word, Indien jou gunsteling winkel NIE hierdie eg Suidwes happies aanhou nie, vra hulle om te kry!! Gee hulle die kontak adres of kontak my, ons reel vinnig vinnig!
•  Pere (Pears)
•  Geloogde Perskes (Peeled Peaches)
•  Pruimedante (Prunes)
•  Appelkose  (Apricots)
•  Mixed Fruit                            
•  Corn Nuts                      
•  Wasabi Nuts
Agter die Droëvrugte: