Lappiesbaai Restaurant
The only restaurant on the beach in Stilbaai, Lappiesbaai Restaurant is set in a tranquil wooden building with a huge atmosphere, directly overlooking the grass before the swim-beach in the beautiful sandy Main Beach.

The calming effect of watching the waves break as you eat will ensure that you are relaxed and fulfilled while the owner of Lappiesbaai, Laetitia de Kock and her team treat you with the best of cuisine, their passion.

Lappiesbaai Restaurant is now 9 year in Laetitia's hands, with an ice-cream corner, kiosk and take away, and specials on all the special days, worked out exactly as to treat her customers to the best possible. Ample parking and wheel chair accessible, Lappiesbaai Restaurant will cater for the needs of every client to the best of their ability.

New on the menu is Sushi! After nobody else in Still Bay offered Sushi, Lappiesbaai decided to take the opertunity and learn! After some special training and the freshest in fish, you need not go anywhere else ever again for your Sushi.
Lappiesbaai Restaurant
As die enigste restaurant op die strand in Stilbaai, bied Lappiesbaai met sy pragtige houtgebou 'n rustige, genotvolle atmosfeer terwyl jy oor die gras en swemstrand en die pragtige Hoofstrand met sy blouvlag status uitkyk. 

Die kalmerende efek van die brekende branders verseker dat jy heeltemal ontspanne en tevrede is terwyl eienaar van Lappiesbaai, Laetitia de Kock; en haar span jou bederf met die beste kosse - hulle passie.

Lappiesbaai is nou reeds 9 jaar in Laetitia se hande, en het gegroei met 'n roomys hoek, kiosk en wegneemete spasie.  Die heerlike spesiale aanbiedinge en pryse op vakansie en speiale dae maak Lappiesbaai baie gewild. Genoeglike parkering is beskikbaar, en die restaurant is rolstoel toegantlik. Lappiesbaai onderneem om na die beste van hulle vermoë hulle klieënte te bederf..


Nuut op die menu is Sushi!  Na niemand in Stilbaai Sushi aangebied het nie, het Lappiesbaai ingespring en geleer. Na spesiale opleiding en die varste van vis, het jy nooit nodig om enige ander plek te gaan nie.


Tel: 028 -754 2748   lappiesbaai@lantic.net